Eks so opgewonde ek poep sommer kliphard! Maar ek vertel jul nog als! Hol rond vir ‘n vale gister middag en vandag en more! Eerste dinge eerste! Kyk lat ekke nou vir julle ‘n ding vertel, soos in ‘n ding wat spring ja! Nee nie my ding wat spring nie, ekt nie sulke dinge nie [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 7 Comments »