He truly does heal, deliver and set free!

He truly does heal, deliver and set free!.

Go go go…Jesus said.

Go go go…Jesus said..

Poems

Vandag beteken HIERDIE woorde soveel meer vir my!

“het Hy my swaard gegee
en gees vas aan die wind
blaas Hy
van agter
en ek vaar voort
in my skippie klein
op watermassa so groot

steeds besig met Skepping
asemrowend”

007Meisie se secret mission kênfroet bottel vol dink krummels >gesensor< want dis MY kênfroet bottel...

Skippie klein

vaar in die see
trotse adel
seil in die wind
bakboord – stuurboord
droomskip

seerowers sluip nader
grote golwe
verwoestende winde
kanonne punt in die wind

wonder wat maak ons hier
elkeen se eie uitdagings

kompas op
sterre suid
winde weg

deur dit als
seerowers afgeweer
net sterker mens
beter hout
met skippie klein
oop see

het Hy my swaard gegee
en gees vas aan die wind
blaas Hy
van agter
en ek vaar voort
in my skippie klein
op watermassa so groot

steeds besig met Skepping
asemrowend

—kopiereg 007Meisie—

View original post

My kort hospitaal-vakansie / My short hospital vacation :) Part 2 (not finished) and Part 3

Part 2 – My nege lewens / My nine lives

27 Maart 2012 – Kloof Hospitaal, Pretoria. WOW wat ‘n nice plek! Ek het ingeboek in my hoekie van die saal (daar is net 4 mense per saal) en nes geskrop en jissie so baie getweet en facebook my duim (en selfoon battery) kon dit later nie meer hou nie! Daar moet ‘n term wees vir ‘n seer duim/hand agv tik op ‘n selfoon se keypad…MAAR heng julle dan kom mens eers agter hoe groot jou support structure eintlik is! DANKIE 😀 sonder julle weet ek darm nie, dan sou die lewe so boring gewees het! En jissie hoor…vreemde mense op twitter volg my skielik en hier brei my vriendekring skielik uit met nog 200 siele in die kuberruim! WOW! En almal gee soveel om vir hul medemens! Dis totaal en al amazing! Ek moet sê op Twitter het en @JaninevdVyver werklik vir my baie beteken! Sy het kiepie se kop bo water gehou – kiepie se moedhou sparkie – en is net eenvoudig een baie spesiale awesome mens! Love you lots juffie! (my bynaam vir haar want haar kêrel Steve Hofmeyr lyk vir my alewig op foto’s soos my oud  verstrooide wetenskap proffie met sy deurmekruis hare en soms weird blokkies broeke of snaakse motief hemde…dus noem ek nou maar vir Steve ‘Proffie’ en dan moet Janine mos nou ook ‘n gepaste bynaam kry so toe word sy sommer nou die Biologie Juffie want sy is fiksheidsinstrukteur en ken van allerhande biologiese dinge sien hehehe) Dit het my so lekker laat smile as @steve_hofmeyr tweet: “@007Meisie kom in asb” hehe sweet! Dankie julle!  Ok moet nou nie voel ek laat iemand uit nie! Dis ontelbaar al die mense op Twitter en Facebook en WhatsApp wat ELKE DAG vir my bid en saam met my deur die adventure gaan! Het julle enige idee hoe lig dit mens laat voel as soooo baie mense vir jou bid? Dis amazing! Dit voel werklik of jy berge kan versit! DANKIE! Hiert! Mams en Paps was HEELTYD daar! Sussie gee hul darm maar baie grys hare hoor! Hehehe sorry ok….maar jissie nis nice om twee sulke awesome mense aan jou sy te hê! Ek lief julle uit die diepte van my hartjie tot by die reenboog se pot goud….
Nou ja toe…so teen 16h00 is dit teater tyd. Die ondersoek voor die teater was nogal interesant…’n lekker nek masseer deur die Prof Pretorius om te voel waar sit al die kliere in my nek…jeewhiz het jul geweet daars so lekker seningrige spier agter jou oor af vol kliere….en dis nogal ‘n skouer-lam-druk oefening as iemand daai spier TUSSEN sy vingers rol….eeeeek! Anyhow…daar gat ons! In die white padded room in…hehehe nee man ek noem dit net so want als is wit…wel al swat ek kan sien en dis die dag en die ligte! Hehe! Jeepers vandat jy uit jou lekker sagte bed oorklim op die harde teater tafel, word jy beplak met hart monitor plakkers en hier en daar koue of warm goeters en voor jy nog kan sê “Mmes ek bedoel Nnnaaald dan is jou drip naald al in en die vloeistoffies loop choppa! En dan ‘gee hul jou suurstof’ hehehe ek lag vir die nurse en sê haar dis gin suurstof nie…suurstof stink nie so nie! Toe lag almal vir my en toe die dokter nader staan vra ek met sy fyn stemmetjie: “uhm gee jul om as ek gou poep? Sal dit sag probeer hou…” die narkotiseer het net sy wenkbrou gelig maar die nursies het nogal gegiggel…en ja wel toe oorval die slap van alle slape my….

(Volgens die ouers: 6 ure later) 8-/ Eeeeehhhh jip jy lees reg…

“Nelmarie! Nelmarie steek uit jou tong asseblief” (Dink so by myself vir wat? Wie wil my tong dan sien?) Ugh gedwee steek ek maar my tong uit! Ek haat die deel! Jy word wakker met die freaken skerpste skerp ligte in jou oge…nadat jy dan nou so lekker geslapies het! AI! En anties met groen mussies loer vir jou…freaky…en hul lyk gladnie soos smurfies nie…meer soos sampioenplaas werkers…

ENGLISH edit

Ok dis 01h25 op 21 April 2012… ek dink ek moet nou gaan slaap! Sal die res hier onder voor deel drie skryf soos ek kans kry….maar ek het dit geskip want ek was so opgewonde om jul te vertel oor deel 3 😀 hehehe! Tra la laaaa! wees maar bietjie geduldig vir die res!  BAAI!

ICU + besoeke + male nurse
SAAL + besoeke + kalonkie + foto + blomme ens
DRIP – eish bloukolle!
Vrou met tong kanker

– hier het ek aan al die aanslae op my lewe gedink….en besef ekt dalk rêrig meer as 9 lewens…
Tannie oorkant my
Dokter vertel wat het hy presies in teater gedoen – ekt hul glo harde tyd gegee….
Wie was almal in teater (Patoloog + Prof Pretorius)
Verjaarsdag kom op – toe was dit net dokters en bloed trek en what have you 😦
Ontslaan – home sweet home
Spierspasma + fisio
Slapelose twitter/fb nagte
Bloedskenk

Before and after photo’s
Calcium tekort – als wat ek geleer het rondom die trace elements in jou liggaam en tissue salts
SHARP! Date met dok elke maand vir res van my lewe – mag nie dans nie – ahh damn! Mmmm remind my om uit te vind of die teddiebeer dokter getroud is??? + Langste operasie wat hy van weet in RSA van sy soort…paved a way for operation with 2x surgeons and pathologist working all at once! 6hours later a success story….my success story! My kruisiging…my scars…my draaipunt…my testimony! WOW!

Part 3 – My tweede asem / My second breath

18 April 2012 – WEER bloed trek…nou toets ons jou TSH vlakke, Magnesium, Calcium en what have you nog!  Suster Annette Taute by Bougainville Hospitaal se Du Buisson raak nou al my persoonlike bloedtrek suster…sy ken nou al die storie van die armpies wat nie wil are wys en bloed gee nie…so ons het hierdie spot op die regterpols ontdek wat LIEFLIKKE strome bloed gee! Nou ja toe, ekt my bloedjies ‘geskenk’ en daar gat ons weer….did I mention I never go past a shop without buying a SteriStumpi milk? Mmmm watter geur vandag? Dis propvol Calcium en dus vir my, op hierdie stadium…nogal die gepaste snack ENIGE tyd van die dag!  En soos al die aande voor die ene….kan iemand nie slap nie. Maak nie saak of ek 22h00 of 23h00 of 02h00 in die bed klim nie, maak nie saak hoe moeg ek is nie, ek kan net eenvoudig nie slaap nie! Ek doze in vir so 30min dan voel dit of ek nie asem kry nie, f ek begin hoes, of my nek het sulke spasma dit trek sommer my regter skouer so inmekaar….dan lê ek maar en tetris speel tot ek weer indoze, net om weer wakker te word  en te sien die horlosie het so 20min aangestap….Grrrrr so gaan dit uur op uur, nou al vanaf die dag wat ek uit die hospital ontslaan is!  En ek loer natuurlik elke nou en dan gou op twitter en facebook vir iets wat soos ‘n slapelosenagte club is….want daar is actually ander mense wat my antwoord as ek sommer net in die kuber ruim in tweet: “Bleh….no sleep for me” of iets in die lyn van “Counting sheep, ducks, carrots, tinned food….yet no sleep! Ugh!” dan word ek oorval met idees om aan die slaap te raak! Iemand sê my ek moet oor en oor Psalm 23 opsê en ek dink so by myself….maar heng girl, hoe gaan Psalm 23 nou weer? Eerlikwaar, jyt dit laas in die skool uit jou kop geken, en in die kerk lees jy dit in ju Bybel….hoe kan jy dan nou nie verder onthou as: “Die Here is my herder, ek sal niks kortkom nie…” en dan? Iets van groen weivelde en dan skielik sien ek weer ‘n skaap en dink agnee freaking dinges hiers die skape en hul weivelde weer terug….en skielik is daar 2 nee 3 nee wag 4 nee wag….ehhh skape om te tel, sommer met eende en wortels gemeng en ek wil net graag slaap…05h00 hoor ek die huismense ontwaak (ouerhuis is mos beste plekkie om weer te bly vir recovery) en lê maar so en luister na alles wat hul doen….skielik word ek wakker 07h00 van pa wat werk toe ry….dan voel ek die stywe nek en dink agnee jis mens kan ook nie eens met sulke pyne bietjie laat slaap of inlê nie! Hoe unfair kan die lewe dan wees? Dan staan ek maar op en maak reg vir my eerste oggend piepie….want ekke het tog ‘n ‘sussie’ Jenny wat in Swaziland woon wat sulke goeie timing het nè….maak nie saak hoe laat en op watter dag sy bel nie, sy vang my verdomp ALTYD nes ek op die loo gaan sit het….Ai Ai…maar dis SOOOO lekker om van haar te hoor…skielik sien ek uit om te gaan piepie want Jenny gaan moontlik bel! Hehehehe eks weird nè? Julle mag maar so dink hoor!

ENGLISH edit

19 April 2012 – Dokter bel my wakker! Nelmarie dis dokter Charl, jy moet jou dag oophou asb, ekt jou bloedtoetse gekry, jou TSH (see purple below for more info) raak gevaarlik laag en jy moet dringend begin met die radioactive treatment soda tons jou hormoonaanvulling vir jou kan gee om die TSH reg te kry! Ehhh waste vloekwoorde gebruik die dokter nou? Ek lê dan nog in die bed en het nognie eens gaan piepie nie en Jenny het nognie gebel nie nou staan en gee die dokter vir my sulke snaakse instruksies! Mmmmm wat? Agnee man nou weet ek self nie meer nie jissie! Ok dad vat alweer af by die werk en daar trek ons…Meulmed hospitaal toe, kerngeneeskunde afdeling vir my radioactive pilletjie!

ENGLISH edit above + below

19 April 2012 – Today I received a very low dosage of radioactive iodine RAI which will go to all the thyroid tissue (if there is still left) and tomorow with the full body scan it will ‘glow in the dark’ if there is any infected areas still left…which will then be treated with a very high dosage of RAI and which will cause for me to be in isolation (yep that white padded room) for 3 days from Monday – Wednesday! So I’m demanding this cancer to bend its knee in front of my allmighty LORD and there will be NO MORE cancer in my body tomorow and no more treatment will be necesary! 🙂 My body is healthy, every cell, tissue and system was created in the image of God and it is perfectly healthy! Amen and Amen!!! See it in the spirit and it will be so in the flesh! AMEN!

AFRIKAANS edit

So…depending on my blood test results 2morow, I might start with radioactive iodine treatment in order to prevent any ‘missed’ microscopic cancer still hiding somewhere in my endocrine/lymph system.
Have a look here:
http://en.wikipedia.org/wiki/Thyroidectomy
and here:
http://en.wikipedia.org/wiki/Thyroid_cancer
and here:
http://www.cancer.org/Cancer/ThyroidCancer/DetailedGuide/thyroid-cancer-treating-radioactive-iodine

It is one of the few cancer types which is easily treatable with radioactive iodine and NOT chemo or radiation….making the complications and side effects much less and have a 97% survival rate! Blessed little girl me….everyday full of miracles! 🙂

1) Treatment Side effects (not much really)
What this story leaves out is that children and adults exposed to cancer patients who are having Iodine 131 therapy should be taking Potassium Iodide to prevent uptake of radioactive iodine into their thyroid. It is very safe, very cheap, available through the internet (nukepills.com) (in RSA I found it at the Centurion Mall Health Shop @R30.00 per bottle) without a prescription and has been FDA approved for that use since 1982. Potassium Iodide saturates the thryoid with stable iodine (only the thyroid is endangered by radioactive iodine), stopping its absorption mechanism. Any radioactive iodine that enters the body remains in the bloodstream instead of being taken up by the “topped off” thyroid and is eliminated as an excess through the kidneys. Simple, safe and effective.

2) Radioactive iodine (radioiodine) therapy for thyroid cancer
Your thyroid gland absorbs nearly all of the iodine in your blood. When a large enough dose of radioactive iodine (RAI), also known as I-131, is taken into the body, it can destroy the thyroid gland and any other thyroid cells (including cancer cells) that take up iodine, with little effect on the rest of your body. (The radiation dose used here is much stronger than the one used in radioiodine scans, which were described in “How is thyroid cancer diagnosed?”) The radioactive iodine is usually given as a capsule or liquid. This treatment can be used to destroy (ablate) any thyroid tissue not removed by surgery or to treat thyroid cancer that has spread to lymph nodes and other parts of the body. Radioactive iodine therapy has been shown to improve the survival rate of patients with papillary or follicular thyroid cancer (differentiated thyroid cancer) that has spread to the neck or other body parts, and this treatment is now standard practice in such cases. But the benefits of RAI therapy are less clear for patients with small cancers of the thyroid gland that do not seem to have spread, which can often be removed completely with surgery. Discuss the risks and benefits of RAI therapy for you with your doctor. Radioactive iodine therapy cannot be used to treat anaplastic (undifferentiated) and medullary thyroid carcinomas because these types of cancer do not take up iodine.

For RAI therapy to be most effective, patients must have high levels of thyroid-stimulating hormone (TSH, or thyrotropin) in the blood. This substance stimulates thyroid tissue (and cancer cells) to take up radioactive iodine. After surgery to remove the thyroid, one way to raise TSH levels is to not take thyroid hormone pills for several weeks. This causes very low thyroid hormone levels (a condition known as hypothyroidism), which in turn causes the pituitary gland to release more TSH. This intentional hypothyroidism is temporary, but it often causes symptoms like tiredness, depression, weight gain, constipation, muscle aches, and reduced concentration. Another way to raise TSH levels before RAI therapy is to give an injectable form of thyrotropin (Thyrogen®), which can make withholding thyroid hormone for a long period of time unnecessary.

Risks and side effects
Your body will give off radiation for some time after you get RAI therapy. Depending on the dose of radioiodine used and where you are being treated, you may need to be in the hospital for up to a few days after treatment, staying in a special isolation room to prevent others from being exposed to radiation. Some people may not need to be hospitalized. Once you are allowed to go home after treatment, you will be given instructions on how to protect others from radiation exposure and how long you need to take these precautions. These instructions may vary slightly by treatment center. Be sure you understand the instructions before you leave the hospital.
Short-term side effects of RAI treatment may include:
    Neck tenderness
    Nausea and upset stomach
    Swelling and tenderness of the salivary glands
    Dry mouth
    Taste changes
    Pain (this is rare)
Chewing gum or sucking on hard candy may help with salivary gland problems.
Radioiodine treatment also reduces tear formation in some people, leading to dry eyes. If you wear contact lenses ask your doctor how long you should keep them out. Men who receive large total doses because of many treatments with RAI may have lower sperm counts or, rarely, become infertile. Radioactive iodine may also affect a woman’s ovaries, and some women may have irregular periods for up to a year after treatment. Many doctors recommend that women avoid becoming pregnant for 6 months to a year after treatment. No ill effects have been noted in the children born of parents who received radioactive iodine in the past. Both men and women who have had RAI therapy may have a slightly increased risk of developing leukemia in the future. Doctors disagree on exactly how much this risk is increased, but most of the largest studies have found that this is an extremely rare complication. Some research even suggests the risk of leukemia may not be significantly increased.

My radioactive iodine pill (nuke pill) in my tummy…on my way home….singing: make way – toet toet – I’m radio active! This is way cool! Have you ever imagined a glow in the dark burb? Or a glow in the dark fart? So, if I’m radio active…do I qualify for a nuclear fart? Hehehe awesome! 😛

20 April 2012 – Scan CLEAN! Prys GOD! My Pa is die Koning vd Heelal jy weet! Tra la la!
Hoendervleis! Heeltyd wat ek daar lê vir die scan neurie ek daai lied van Arno Jordaan, die deel wat vashaak is: “En daar is Engele wat waak oor jou, wat jou hand in die lig en die donker vashou, daar is Engele  wat by jou staan, wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan” net daai deel heeltyd oor en oor in my kop en dan ook heeltyd so klein stukkie van Adam Tas “Se vir die Angels” dan maak ek my eie song op “Se vir die Angels eks hier, eks skoon, eks gesond” Goed….ek het daar gaan lê vir die scan wat moes aandui of daar nog enige kanker of skildklier weefsel in my liggaam is. Toe die vrou net vir ’n wyle uitstap om haar koffie te gaan haal, begin ek so by myself die volgende sê: Ek pleit die bloed van Jesus Christus oor my, dankie Abba Vader ek is gesond, ek is skoon, ek beveel hierdie kanker om die knie te buig voor my Almagtige GOD…NOU! Dit sal so wees! Ek bind dit en stuur dit terug na die hel. Dit hoort nie hier nie! Dankie Abba Vader ek is gesond, ek is skoon, elke sel, weefsel en organ in hierdie liggaam is volmaak geskape na U beeld en dit werk volmaak! Dankie Abba Vader ek is gesond, ek is skoon! Heng mens, ek kan nie vir enige iemand dit oorvertel of beskryf nie, ek het baie diep asem gehaal en ‘n gevoel ervaar hoe die Heilige Gees jou liggaan binnegaan….jou hele lyf is hoendervleis met so warm prikkel goevoel oor jou hele lyf en dit kom in sulke vlae na elke belydenins wat jy doen! en heeltyd wat ek hierdie so in my gedagtes bely….is ek hoendervleis en voel die Heilige Gees. Dis so so awesome! En ek lê daar met die grootste smile…en neurie my custom made Engele song….hehehe 🙂 want ek weet als is ok…ek weet daars nie meer kanker nie, ek weet my God is die genesende God! Dis so heerlike gevoel van VREDE! Goed so die scan gaan voort…dis so langdraaadig en nogal koud daar hoor!  En ek voel nogal na so uur ek dink dis weer piepie tyd….eish!  Die vroutjie sê my, ons is eintlik klaar (maar sys nie vriendelik nie want dit lyk of sy frons en vir my iets nie te goed wil deel nie) en vra lat ek gou my blaas gaan leegmaak, want sy wil net weer 4 scans doen om seker te maak. Toe ek opstaan om die nature break te vat, loer ek na die skerm en sien maar o heng, daars dan prentjies waar daar glow in the dark spots is…lyk amper of my endokriene stelsel dan oral sulke radio active spots het en dit beteken daar is oral kanker…met die in gedagte gaan ek loo toe en terwyl ek daar sit praat ek met God en sê so in my gedagtes: Maar jissie God weet jy, ek freaking glo eks skoon, ek weet daars niks in die lyf nie!  Ek piepie dan nou al die laaste kanker uit…vir wat wil die goed anyway in MY lyfie kom bly? My lyf is God sinne! My liggaam is geoffer vir God en geestelike oorlogvoering! Daars nie plek in my lyf vir die strooi nie! Nee God komaan, daai kolletjies is mos niks nie? Komaan Dad, het jy nie NOU NET vir my ‘n tweede asem daar gegee met my custom made Angels songs nie? en ek piepie nog so lekker, en kom toe agter ekt nie eens gekyk of daar toiletpapier is nie…Ugh shucks! Grrrrrr netnie dit nie!  8-/ Toemaar don’t fear when Nella is near, tissues uit my gatsak kan ook werk! En ek voel soos my eie superhero! En skielik voel dit soos ‘n ingeplante gedagte (dis nou hier waar God met my praat) wat vir my vertel: Nella piepie tog net klaar en gaan lê lat jou miracle kan gebeur! Ek  loer in die dak van die toilet rond net om seker te maak daars nie iemand of iets wat met my kon praat nie! Nou waar kom die gedagte vandaan? Ok is dit nou waar God praat en ek moet luister? Cool ek luister! En ek gaan lê weer daar op die scan ‘tafel/bed’ en smile van oor tot oor…en die girl wat die scans doen frons…en ek sê vir haar, aangesien dit nou nog 20min gaan neem vir die laaste 4 scans wat jou gaan laat kopkrap, mag ek maar ‘n slapie probeer inkry? Sy kyk my nog meer verward aan en smile en sê jy mag slaap maar nie snork nie hoor! 🙂 En ek roep uit in my gedagtes ABBA! ABBA VADER! DANKIE GOD! DANKIE HERE! U SAL DIT VOLBRING!!! DANKIE DANKIE DANKIE!!! En ek begin weer my custom made Angels songs neurie en loer vir die masjiene en dink so by myself: haha masjientjie…as jy maar net ook geweet het my Pa is die Koning van die Heelal….die Koning van Genesing….die Koning van Miracles!!!! Bring it on baby….en die vrede en daai hoendervleis en prikkel gevoel oor my hele lyf van die Heilige Gees sak weer so oor my toe en dis so lekker ek wens dit wil vir ewig aanhou!  Nou ja toe…20min later kan ek maar in ontvangs gaan wag vir die resultate en die dokter sal met my kom gesels. Kiepie gaan sit en antwoord almal wat omgee se tweets en sms’e en facebook posts….en ek sien die vroutjie en die dokter staan daar en redekawel en sy sê hom maar die laaste 4 het sy weer geneem net om seker te maak, en sy het die scan op heel sensitief gedoen juis omdat dit nie duidelik was nie…5 min later kom dokter wie ookal indiër (ek sal sy volle name nog uitvind) na my toe en sê: “Miss Eloff, the very good news is that you are clean from all cancer.”  My ore tuit so bietjie maar ek hou my pose en dink so by myself….jeewhiz en al wat ek moes gaan doen het was piepie….dankie God! Jys darm so awesome God 🙂 o ja terug by die dokter…“However, there is a little small ablate or to define it a small piece of thyroid tissue which was not removed during surgery in your neck. We will continue with the planning to admit you to hospital on Monday, you will be in Isolation for 3 days while receiving thevery high dosage of radioactive iodine, but its to kill all thyroid tissue left, in order for us to start with your hormone treatment. You are very lucky that there is no more cancer in your body.” En ek dink so by myself….Mmmm ou doktertjie min weet jy…hierdie is nie luck nie….hierdie is BAIE GROTER en baie meer AMAZING as net blatante…’luck’….en ek smile baie baie breed jy sien net neusgate en tande! Great stuff! Dadelik twitter en facebook toe! “Raai wie is nie meer ‘n onkologie pasient nie 🙂 Prys die Here! My Pa is die Koning vd Heelal! AMEN! :D” en daar weet almal! Dit is volbring….die wonderwerk het gebeur! Moenie vir jou God probeer vertel hoe groot jou probleem of obstacle is nie….nee poepies jy spog en sê vir jou probleem of obstacle hoe groot jou God is!!!! Jy stap uit en voel weer die LIG! Jy sien die son! En jy sweef so bietjie in die lig…

ENGLISH edit

Soo…Ek is gereed om vanaf Maandag 23 April 2012 die super cool radioactive iodine treatment ding te doen! Dit is in ‘n spesiale lood geverfde vertrek (ek noem dit sommer die white padded room) hehehe! Ok ek weet nognie of ek my foon in die lood vertrek mag/kan invat nie, natuurlik vir super cool fotos en Tweet en Facebook en Whatsapp…(sal ek maar begin swott vir my Unisa exam wat 4 Mei 2012 begin???) Ehhhh ja! Lees HIER waarom jy nie vir my sal kan kom kuier nie, veral as jy kids het of as jy beplan om binnekort swanger te raak. Sorry 🙂 Ek weet nognie wats die setup daar in die isolation room nie, (Lees hier in die middel rond van die web page) maar ek hoor dis nogal funny space cowboy suites wat jou kos indra en jou bedpan in ‘n take away bag wegvat….hmmmm kinky….Space cowboys in my isolation room…hope there’s a handsome one too 🙂

ENGLISH edit

Daru de Wet praatjie aand van 20 April 2012 – Mag van woorde! So gepas…bevestig my hele journey tot dusver en die pad vorentoe!!!!

Daru de Wet – Mag van die Tong ( HULLE hou elke more 06h30 teaching/bidsessie by Morelata NG Kerk Pretoria)
Baie van ons is glad nie onbekend met die waarheid van die mag van die tong nie en die krag wat daarin lê, hetsy tot lewe of dood, afhangend van die herhaalde woorde van die persoon. FEIT bly staan…jou lewe en jou toekoms is in jou MOND! En meer spesifiek…jou TONG! Lees die volgende skrifte wat hiervan praat: Spreuke 18:20-21 (jou kruideniersware word nie bepaal deur jou salaris nie, maar deur jou woorde! Lees weer Spreuke 18:20!) Ook Spreuke 16:23-24 (woorde wat liggaamlike genesing bring) Markus 11:23-24 (gebedsverhoring deur woorde in geloof te spreek) Daar is nog vele meer skrifte. Gebruik eSword of bybel konkordansies vir self studie. Hieronder vind jy ‘n hele paar belydenisse wat boeta Daru de Wet vir ons deurgegee het en wat jou baie sal help om aan die gang te kom. Wat ek voorheen elke more bely het is om die bloed van Jesus Christus oor myself, my familie/vriende/geliedes te pleit, en stuur ‘n laer van aardsengelse met swaarde van vuur vooruit om my pad gelyk te maak, en finansies, goedheid en guns by mense, goeie gesondheid, onafhanklikheid, voorspoed, geleenthede, kennis, wysheid, vrede, vreugde/geluk, liefde oop te sluit en los te maak, en lees onder wat ek van nou af ook elke dag daarby gaan bely!

DAAGLIKSE BELYDENISSE:
Ek is die regverdige van God in Jesus Christus en sonde het geen krag/houvas op my nie.
Die regverdigheid van Jesus is perfek in my en God se hand rus op my lewe en ek gaan van heerlikheid na heerlikheid.
Die werk van die duiwel is verlam in en om my. Siekte, dood, enige aanvalle, vrees het geen plek in my lewe nie.
Ek vermeerder in geregtigheid en guns elke dag.
Die vreugde in Jesus is my sterkte, Ek het die lewe van Jesus in my en geen onheil en siekte sal naby my kom nie.
Ek is gesond en sterk. Genesing is myne, sterkte is myne en voorspoed is myne.
Ek loop en beweeg in die lig soos Jesus die LIG is.
Ek weier om te vrees ek weier om siek te wees en ek is meer as ‘ n oorwinnaar.
Die gesondheid van die Here is in my en ek weier om enige siekte in my liggaam te aanvaar.
Die woord van Here werk in magtige en heers in my lewe elke dag.
Ek is God se lewende tabernakel.
My gees, liggaam en siel behoort aan die Heilige Gees.
My voetspore is onder die wil van Jesus en glorie behoort aan my.
Ek is geseënd in alles wat ek doen. Ek het lewe in oorvloed en volheid en vrede, perfekte gesondheid en geen dood op my pad nie.
Deur Jesus se wonde het daar vir my genesing gekom.
Ek is beskerm met die volle wapenrusting van God en geen bose magte, gedagtes of sonde sal my versoek nie.
Ek is Jesus se kind en doen NET SY wil.

WAARSKUWING aan almal wat die beginsel wil “Test Drive”! Dit gaan nie werk vir jou nie!
Onthou die saai en oes beginsel op aarde. . Saad neem TYD om op te kom en ‘n oes te lewer. Jou woorde is SAAD in die geestelike realm. Jy kan nie hierdie belydenisse ‘n paar keer spreek soos ‘n soort toormiddel nie en verwag dat alles moet more verander nie, terwyl jy negatiwiteit jou hele lewe gespreek het nie. Dit is NIE iets wat jy gou kan probeer en kyk of dit werk nie! Jy kan nie hierdie beginsel van lewe spreek UIT TRY nie. Dit werk nie vir mense wat dit uit toets en dan opgee nie. Om LEWE TE SPREEK is ‘n LIFE TIME COMMITMENT! Dit moet ‘n LEWENSTYL word. Sodoende kom ‘n kind van die Here UIT ‘n bose siklus van negatiwiteit, vloeke en dood en IN ‘n siklus van positiwiteit, lewe en seën. Die goeie nuus is: die oomblik wat jy begin om LEWE te begin spreek…begin die proses en word die lewe saad in jou hart bevrug. Indien jy volhard…sal dit op die regte tyd begin vrug dra in jou lewe todat jy dit SO deel van jou lewe gemaak het, dat jy in ‘n voortdurende siklus kom waar LEWE HEERS!

——-TO BE CONTINUED——-

My kort vakansietjie in die hospitaal / My short holiday in hospital :) Part 1

Part 1 – In die gesig van ‘n kanker dood / Facing a cancer death

Sjoe die blog ding het ek bietjie lanklaas gedoen nè! Moet weer in die ding in kom…Goed, ek gaan alle ‘report writing’ spesifikasies eenkant skuif en met die deur in die huis val…of dalk oor die huis val…

Phew, haven’t been blogging for quite some time! Got to get into this literature thing again…Ok ok I’m throughing away all ‘report writing’ specifications (for my English students reading here) and I’m jumping in at the deep side…

>>>> google translate is so funny! Anyone volunteering to help me with a more ehh literate correct English translation of the page? <<<<

Julie 2011 het ek konstant ‘n sinus drup gehad, oor-ontsteking, koors, mangels wat opgeswel is (en natuurlik spoegsluk een groot onmoontlike misie gemaak het) en dan natuurlik die ene wat my slapelose nagte gegee het was die buis van estachius wat konstant ontsteek was…dit was ouch! Nodeloos om te te sê, een van my limfkliere was groot geswel (en boetie het daai klier my opdraande gegee! ) Nadat die snaakse bultende klier uit my nek verwyder is, en ontleed is, het my dokter my ingelig dat dit vol skildklierweefsel is wat ‘n groot ‘NO NO’ is. Augustus 2011 het my dokter my gediagnoseer met papielêre skildklierkanker. Skildklier is getoets by Meulmed hospital in Pretoria se kerngeneeskunde afdeling waar ‘n kolega van NECSA (waar ek van tyd tot tyd werk) se NTP afdeling my radio aktiewe jodium kom aflewer het (Baie ougat gewees), flikkergram ook gedoen en gevind alles werk mooi shanana. Volgens navorsing en navorsing is dit nie kwaadaardig nie. Mmmm makes me wonder…waarom het ek dan so gesuffer? Anyhow, ek was baie bly na die operasie het ek ‘n scar gehad aan my nek wat ek kan voorgee as een of ander mesgeveg se oorblyfsels 😛 hehehe en natuurlik was al die ongemak weg! Jippie! ‘n Sonar het wel gewys dat daar op die regter lob van die skildklier ‘n klein vergroeisel (kanker) sit van ongeveer 5mm. Klein choppa, en ons bid hom sommer weg nè! En kry so bietjie jodium behandeling. Gee niks sulke onaardighede toestemming tot MY gesonde lyfie nie! En besides, ek gym my gaai af, en is lekker fiks, maar heng, dit lyk nie so as jy na my tjoepies en groot boude kyk nie….so iets is nogsteeds nie pluis nie…

Since July 2011 I experienced a constant sinus drip, ear infections, fever (not from handsome guys passing by), bloated tonsils (which off course made swallowing your even your own spit a huge impossible mission) and then of course the one that gave me sleepless nights was the constant infection in my estachius tube …ouch! Needless to say, one of my lymph glands were swollen quite big to the right hand side of my neck (and little brother have that gland gave me uphill!) I love this translation by the way 🙂  After a strange bulging from my neck gland was surgically removed and analyzed, my doctor informed me that a lymph gland filled with thyroid tissue are a big ‘NO NO’. August 2011 my doctor diagnosed me with papillary thyroid cancer. My thyroid was tested at the nuclear facility in Meulmed hospital in Pretoria where a colleague from NECSA (where I lecture from time to time) NTP came to drop off the radioactive iodine (How cool was that hey guys), and found everything working fine and shanana! According to research and research it is not malignant. Mmmm … makes me wonder why I suffered so much? Anyhow, I was very happy after the surgery… I had a scar on my neck that I can claim as a knife fight’s remains 😛 hehehe and of course all the discomfort was gone! Jippie! An ultrasound did show that the right lobe of the thyroid do have a little GROWTH (cancer) measuring about 5mm. Little choppa, and we just pray it away! And get a little iodine treatment. Give nothing of this kind such consent to my healthy body no way! And besides, I gymed my ass of really, and was very fit, but jeez, if you looked at my big butt …. there was still something wrong …

Toe kom Februarie 2012 wat 6 maande later is en ek weer vir ‘n opvolg sonar moet gaan om seker te maak alles is nog in orde ensovoorts. Ek het weer so effens gesukkel met die oor-ontsteking maar nie te ernstig nie, en die sinus was aan en af aant drup of net plein vol …ehh strooi…maar alles was net toegeskryf aan die vuil lug en stof en what have you. Wel wel wel toe kry iemand ‘n aardige verrassingtjie na die sonar. Die kanker gewas op die skildklier het aggresief begin groei, en meet nou 12mm en het elke liewe limfklier in my nek ge-infiltreer en elke limfklier is besig om groter te word want hulle is beslis nie gelukkig met die ‘BEE’ storie dat hul so oorgeneem word nie…nou ja toe hier sit ons weer. Koors, oor-ontsteking, gagga sinus drup ens ens same old story. Moet gladnie enige suiker gebruik, of naby tjoklate of alchol kom nie want dan tjop jou skildklier af en hy gee jou skok terapie en jy wens die volgende more jy kan jou kop af kap so erg is die hoofpyn en die naargeit ens. Eintlik ‘n goeie ding nè, want ek weet nou wat is die mees natuurlikste kosse wat mens kan eet wat geen nagevolge van enige aard het nie 🙂 Mmmm

Then February 2012 came…6 months later… I had a follow-up ultrasound to make sure everything is okay and so forth. Once again I had a little bit of ear infection but not too serious, and the sinus was again at a point on and off dripping or just plain full of shhh … ehh … but I reckoned everything was just due to dirty air and dust and what have you. Well well well, then someone got a nice little surprise after the ultrasound. The cancer tumour in the thyroid has started with aggressive growth and now measures 12mm and has every single lymph gland infected in my neck. Every lymph gland was getting bigger because they are definitely not happy with the ‘BEE’ story that their taken over…hehehe (pun intended) … well then here we go again. Fever, ear infection, sinus drip, very gagga etc etc same old story. Do not at all use any sugar or go near chocolate or alcohol, this gives your thyroid gland such a hard time! It’s giving you shock therapy and a very clear message NOT HAPPY! The next morning you wish you could chop your head off due to severe headache, nausea etc. Actually a good thing right, because I now know what is the most natural foods you can eat with no consequences whatsoever 🙂 Mmmm

Nou ja toe, my dokter en die chirurg het die sonar storie so een kyk gegee, sy wenkbrou gelig en vir gatiepie vertel: “Jy kry noodoperasie, maar 2 chirurge sal gelyk moet werk om al hierdie kliere uit te haal en die patoloog sal dit sommer dadelik in die operasiesaal ontleed, die operasie kan enige iets van 2 ure tot 6 ure duur want daar sit kliere teen jou slagaar en ook op jou stembande, by watter medies is jy nou weer? Jy sal so paar dae in intensief oorslaap, en daar is 80% kans dat jou stem geaffekteer gaan wees, dit sal meer husky grof wees of dalk heeltemal weg.” Tjo, kiepie se ogies trek toe so skrefies en sê net: ja oom dokter. Maar kiepie se brein werk oortyd…ehhh intensief? ekke? nooit? ek word nie freaken siek nie, intensief is vir mense wat bar fights oorleef en vir ou mense…nie vir kiepie nie….JIG! Dink net al die kieme….ek kry so Monk gedagte of twee…of drie…

Well well well, my doctor and the surgeon gave the last ultrasound only one look, he lifted his eyebrow and told little old Minnie me… “You’ll need surgery, but two surgeons must do this operation to remove all of these glands. A pathologist will also be present in the operating room to analyze the glands immediately; this operation could be anything from 2 hours up to 6 hours due to infected glands against your artery and also on your vocal cords, with which medical scheme are you? You will sleep over in ICU for a couple of days, and there is 80% chance that your voice will be affected, it will be more rough husky or maybe completely gone. Tjo Tjo I pulled my eyes like a chinaman and only said: yes uncle doctor. But my brain worked overtime … ehhh intensive care? me? Never? I am not freaken sick, intensive care is for people that survived bar fights and for old people … not for me …. EEUW! Imagine all the germs …. I get a Monk thought or two … or three…

…en so paar dae later dink kiepie: O Jel, huh wat as mens nie meer ‘n stem het nie? Eeeek! As dit jou laaste dag is wat jy ‘n stem het, wat sal jy sê? En vir wie? Enige idees welkom 🙂 en toe so uit die bloute gaan elke dag verby en ek wonder watter sintuig gee mens voorkeur? En skielik gaan daar weer ‘n wonderwêreld van sintuie vir my oop…en ek ervaar alles so intensief en cherish dit want weet jy, my ma kan my dalk teen die oor klits as ek langs haar poep en dan kan ek doof wees daarna…dis hoe maklik jy ‘n sintuig kan verloor nè! Sjoe…maar dit bly darm lekker om so skelm langs iemand te poep 🙂 wat sê die geleerdes nou weer gebeur as jy jou poepe inhou…??? Dit besoedel jou brein dan kry jy ehh k@k idees! Hehehe!

And a few days later I thought by myself…Jeepers what if you no longer have a voice? Eeeek! If this is your last day you have a voice, what would you say? And to whom? Any ideas welcome 🙂 and then out of the blue, every day goes by and I started to wonder….to which one of our 5 senses do we give preference? And suddenly a whole new wonderful world senses opens up for me… … and I experience everything so intensely and cherish it because you know what, my mother could give me a slap on my ear next time I stand next to her and let a fart go and then I could be deaf, that’s how easy it is … you can lose a sense just like that hey! Wow … it’s such fun to let a little fart go secretively next to someone 😛 what did the wise people say again if you keep your farts inside? It pollutes your brain then you have shitty ideas! Hahaha!

pile-of-books

En ja…wat ‘n heerlike introspeksie en geestelike  groei en ontdekkingsreis! Voel ampertjies soos ‘n nuwe seisoen van die lewe…my lewe…want God is so groot entiteit dat dit eintlik scary is hoe ongeag ons oor SY skepping is! Ek sê net elke dag WOW! En ek skeep julle nie af nie hoor, ek pleit elke dag die bloed van Jesus Christus oor myself en oor al my vriende, familie en geliefdes! En dis so mooi… Raaito…toe begin kiepie mos nou dink…Mmmm vakansie…verpligte vakansie…ek kan slaap so veel ek wil, geen alarm of werk nie en ek kan lees en lees en lees en freaken al die stapels boeke wat so vir my loer klaar lees! 😀 kiepie smile lat jy net tanne sien man!

And yes…what a fantastic, wonderful introspection and spiritual growth and journey! Almost feels like a new season of life… my life … because God is such a huge entity, it’s actually scary how ignorant we are towards His creation! I just say WOW every day! And I do not neglect you guys, I beg every day the blood of Jesus Christ over myself and all my friends, family and loved ones! And it’s so beautiful! … Raaito … then I started thinking … Mmmm … compulsory holiday vacation … I can sleep as much as I want, no alarm or work and I’m allowed to read and read and read and freaking read all the stacks of books standing in my room staring at me and begging to be read! 😀 I just smiled – so big one could only see teeth!

Nou kyk, kiepie is mos aktief se moses en kan nie stilsit nie, nou die tydjie 27 Maart tot 29 Maart en miskien nog tot 2 April (my freaken bday maar

sign language ghoeghoe ghagha

ekt die dok mooi vertel wat ek met hom gaan maak as hy my in die hospitaal hou op my bday nè) in Pretoria se Kloof hospitaal  kan nogal baie boring raak nè, so julle klomp gaan moet tweet en facebook enWhatsApp lat dit by jul ore uitkom!  Sien, dit gaan nie veel help iemand kom kuier en try my besig hou nie, want ek sê mos nou ek gaan slaap en soortvan stemloos wees vir paar weke (tensy iemand my sign language wil kom leer of shirades wil kom speel) Oe lekker dink net wanneer ek daar klaar is dans dit tiekets met daai simpel slegvoelgeit….en dans dit net weer smiles en go get some fun!

See, the HUGE problem here is that I’m an action junky…can’t sit still for one moment…the time March 27 to 29  and maybe until 2 April (my freaking bday – but I told the dock nicely what I’m doing with him if he should keep me in hospital on my bday) in Pretoria’s Kloof hospital could become quite boring eh, so guys you all will have to Tweet and Facebook and WhatsApp until it comes out of your ears! See, it’s not much help for anyone to come try and keep me busy, cause I just told you I’m going to sleep and sleep and uhm I’ll be without a voice for a week or two (unless someone come teach me sign language or come play shirades with me) Ooh nice thought – when I’m through this part its tickets with that stupid feeling bad days…then it will only be back to smiles and go get some fun!!

…maar gelukkig woon ek in die ‘thumbage’ so ek daag jul uit vir ‘n tweet marathon – of wat sê julle? 🙂 Julle mag kaartjies stuur met self uitgedinkte gediggies in 🙂 kom wees nou bietjie kreatief en jul mag ‘n bossie bergblomme (Bossie bergblomme – Breyten Breytenbach) stuur maar ek weet nie waar gaan mens dit sit nie so pass maar liewer daar…Miskien kan jul vir Stefaans opkomandeer om vir my kitaarlesse te kom gee dan entertain ons bietjie die hardwerkende hospitaal personeel 🙂 hiehiehie

...lucky me, I live in the thumbage…so I dare you guys to a Tweet marathon – what do you say? 🙂 You may send cards BUT with creative poems which you invented yourselves 🙂 come on now be a little creative and you may send me a bunch of veld flowers (Bossie bergblomme – Breyten Breytenbach) but I do not know where we will put everything, rather pass on that one … maybe you guys could get Stefaans to come give me guitar lessons and that way we could also entertain the hardworking hospital staff 🙂 hiehiehie

MET ’n BOSSIE BERGBLOMME

(Breyten Breytenbach – my all time favourite poem)

1 nederige blomme van ’n vreemde berg
2 vir jou verjaarsdag
3 sodat jy berghelder kan lag
4 en jou hande kan klap by die venster

5 pers blomme — die angeliere van dwerge –
6 om ons huis se skaduwees te terg,
7 skurwe klein kelkies van kyk
8 wat die wind en die vog in hul dra

9 hulle brand net vir jou
10 want jy is mos jarig,
11 hulle geur net vir jou
12 hulle berge soet geur

13 oeillets du poète: klein oë van die digter,
14 en as jy lank genoeg daarín kan kyk
15 sal hulle nog dieper en vuriger blom, verryk
16 tot die vlerke waarmee jy óór skaduwees gaan vlieg
17 na die vreemde berge deur die venster

(if you have a big screeen PC, do yourself a favour PLEASE click on this picture 🙂

 


Sien julle op Twitter en Facebook en WhatsApp of Mxit vir die wat my selfoon nommer het! 😀

See you on Twitter and Facebook and WhatsApp or Mxit for those who do have my cell phone number! 😀